Billie Lourd

Billie Lourd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Billie Catherine Lourd
Geboorte 17 Julie 1992 (1992-07-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2015–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billie Lourd (gebore 17 Julie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: The Force Awakens (2015) en Star Wars: The Last Jedi (2017), en in die televisiereekse American Horror Story (2011) en Scream Queens (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy